Sportbestuurder en Onderwyser EBW en LO

Laerskool Monumentpark
Published
April 5, 2024
Expires
July 31, 2024
Location
Okapiweg 20, Monument Park, Pretoria, 0105, Pretoria, South Africa

Description

Laerskool Monumentpark is ‘n uitnemende Afrikaanse skool in die Ooste van Pretoria.

Om ons reeds bestaande personeelkorps verder uit te brei, is daar een EBW-onderwyser pos vir 2024 beskikbaar gestel. Die pos moet gevul word in die Senior-fase.

VEREISTES EN KWALIFIKASIES:

Moet oor ‘n Onderwysgraad beskik, met ondervinding in EBW.

Beskikbaar wees vir sportafrigting van die skool met spesialisering in krieket, hokkie en rugby.

Moet ondervinding hê in sportbestuur en atletiekorganisering.

In besit wees van 'n SACE-sertifikaat ten tye van aanstelling.

 

PERSOONLIKE EIENSKAPPE:

Goeie organisatoriese vaardighede.

Goeie samewerking in ‘n span.

Geduld, respek & passievol.

Entoesiasties en kreatief.

Goeie kommunikasievaardighede.

AANSOEK PROSEDURE

Onderwysers wat belangstel, moet aansoeke indien deur die skakel te volg:

https://forms.gle/dkr65bV8LEAYMfcM6

‘n Proses van sifting sal gevolg word en kandidate wat kwalifiseer sal vir ’n onderhoud genooi word. Applikante wat na drie weke na die aansoek gedoen is, geen kommunikasie van die skool ontvang nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie. Geen korrespondensie sal gevoer word nie en Laerskool Monumentpark behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

Salaris:                                    Sal bespreek word tydens onderhoud

Aanvangsdatum:                1 Augustus 2024

Only registered members can apply for jobs.

Related Jobs

Assistent Onderwysers 2025 Intersen- en Grondslagfase   Okapiweg 20, Monument Park, Pretoria, 0105, Monument Park, Pretoria, South Africa
June 10, 2024
Aansoeke nou oop: Assistent Onderwysers 2025 Grondslag- en Intersenfase   Okapiweg 20, Monument Park, Pretoria, 0105, Monument Park, Pretoria, South Africa
June 10, 2024
This entry was posted in . Bookmark the permalink.