Aansoeke nou oop: Assistent Onderwysers 2025 Grondslag- en Intersenfase

Laerskool Monumentpark
Published
June 10, 2024
Expires
August 30, 2024
Location
Okapiweg 20, Monument Park, Pretoria, 0105, Monument Park, Pretoria, South Africa

Description

Studente wat belangstel, moet aansoeke voor of op Woensdag, 10 Julie 2024 indien, deur die skakel te volg:

https://forms.gle/DPkTAp5drQX9DpPU7

Vereistes en Kwalifikasies:

Moet onderwys by 'n geakkrediteerde opvoedkundige instansie studeer.

Beskikbaar wees vir buite-kurrikulêre aktiwiteite van die skool, met spesialisering in netbal, hokkie, of krieket.

In besit wees van 'n SACE-sertifikaat ten tye van aanstelling.

Moet onderwyser in die klas kan bystaan met administratiewe en onderrigtake.

Rekenaarvaardig wees met Google Workspace.

 

Persoonlike Eienskappe:

Goeie organisatoriese vaardighede.

Goeie samewerking in 'n span.

Geduld, respek en passievol.

Entoesiasties en kreatief.

Goeie kommunikasievaardighede.

 

'n Proses van sifting sal gevolg word en kandidate wat kwalifiseer, sal vir 'n onderhoud genooi word.

 

Applikante wat teen September geen kommunikasie van skool ontvang het nie, kan aanvaardat hulle aansoek nie suksesvol was nie. Geen korrespondensie sal gevoer word nie en Laerskool Monumentpark behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

Salaris sal bespreek word tydens die onderhoud.

Only registered members can apply for jobs.

Related Jobs

DEPARTEMENTELE POS - RTT (GR. 10 - 12)   49 Noord Straat, Koster, South Africa new
July 14, 2024
Assistent Onderwysers 2025 Intersen- en Grondslagfase   Okapiweg 20, Monument Park, Pretoria, 0105, Monument Park, Pretoria, South Africa
June 10, 2024
Sportbestuurder en Onderwyser EBW en LO   Okapiweg 20, Monument Park, Pretoria, 0105, Pretoria, South Africa
April 5, 2024
This entry was posted in . Bookmark the permalink.