
—
- Landdrosstraat 16, Vryheid, 3100
- October 18, 2022
- www.pionier.co.za
Company Information
Hoërskool Pionier is ʼn jong en dinamiese skool in Vryheid, Kwazulu - Natal wat aan Afrikaanssprekende leerlinge die geleentheid bied om hulself op akademiese, kulturele en sportgebied ten volle uit te leef. By Pionier word persoonlike aandag aan elke leerling gegee. Hier word leerlinge, as deel van ʼn wenspan, in geloof gebou om hulle potensiaal as volwaardige burger van ons land volledig te ontwikkel en te benut. Die skool is trots op sy leerlinge en dra elkeen se belange op die hart. Pionier beskik oor 'n baie moderne koshuis waar 'n groot getal van sy ingeskrewe leerlinge gehuisves word. As waardegedrewe skool streef alle Pionier's daarna om die volgende waardes uit te leef:
- Geloof
- Omgee
- Respek
- Eerlikheid
- Regverdigheid
Current job openings at Hoërskool Pionier
No job listings found.