—
- Ged Amesfort 26LS, Vivo, Limpopo
- July 19, 2023
- Volg%20ons%20op%20Facebook%20%20
Company Information
CVO Skool Vivo is geleë in Limpopo, 100km noord van Polokwane. Aan die voet van die Soutpansberg reeks in die middel van die bosveld. Dit is 'n privaat skool wat inskakel by die BCVO en IEB vanaf Kleuterskool tot gr.12.
Ons streef daarna om gebalanseerde kinders die wêreld in te stuur wat hul plek volstaan in die samelewing en ‘n Christelike stempel afdruk.
Current job openings at CVO SKOOL VIVO
No job listings found.